Tag: potjiekos
Kaas en Kruie Broodjie
Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...
Read moreChefsharkie se Kalkoenpotjie
Heerlike alternatief vir ‘n potjie, Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis. 250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...
Read moreSherrie Lamskenkels
Smul lekker Lamskenkels oppi stoof , ook heerlik resep vir potjie op die vuur( gebruik swart plaboom pot as jy een byderhand het) 1 heel lamskenkel per persoon 1 kop koekmeel 4 el botter 1 el olie 1 groot ui opgekap 4 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 250 ml OBS ...
Read moreBoland Skaap Potjie
Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...
Read more5 Ster pot
Hierdie is sekerlik die maklikste pot wat jy in jou lewe sal aanpak. Net 5 bestanddele!! 5 Aartappels in skywe gesny 5 Uie in ringe gesny 1 pak bevrore groenbone Ongeveer 2kg skaapskenkels en kookvleis Aromat Pak helfte van aartappels onder in pot Pak helfte van uie op ...
Read moreHoender-biltong-en-spekpotjie
Hoender-biltong-en-spekpotjie – Johan Steenkamp Bestanddele: 2 hoenderaftreksel blokkies 250 ml kookwater 500 ml witwyn 250 ml blatjang 46g sampioen soppoeier (1 pakkie) 5 ml gedroogde tiemie 5 ml gemengde gedroogde kruie 5 ml suurlemoenpeper 15 ml olyfolie 15 ml botter 12 hoenderdye 250 g spekvleis, gekap 50 ml brandewyn 10 ...
Read moreKerrie afval Potjie ( Skaap pens-en-pootjies)
1 x skaapkop, oopgekap en harsings uitgeskep 1 x skaappens skoongekrap 1 x skaaptongetjie ontvel 4 x skaappootjies 1 x skaapnek in skywe gesny 2-3 heel uie sout -en – peper, kerriepoeier na smaak 125 ml suiker (verkieslik bruin) 45 ml kerriepoeiermengsel ( van goeie gehalte) 1 x knoffelhuisie fyngedruk ...
Read moreBeesstertpotjie
Sous 60 ml Brandewyn 750 ml droë rooiwyn 375 ml blatjang 125 ml Worcestersous 125 ml tamatiesous botterbone se vloeistof 1 pakkie beesstertsoppoeier 250 ml kookwater 30 ml gemengde, gedroogde kruie 30 ml Aromat 5 ml knoffelsout 5 ml suurlemoenpeper 3 lourierblare 45 ml olyfolie 2 kg beesstert, opgesny 10 ...
Read moreBeesstertpotjie
Beesstertpotjie 2 beessterte opgesny 4 wortels in dik skywe gesny 3 medium gekapte uie 1 blikkie botterboontjies sout 1 pakkie beesstertpoeier 250ml beesboeljon 4 aartappels in dik skywe gesny 250ml groen-ertjies 250g sampioene 6 murgpampoentjies in skyfies 2 uie in skywe gesny Verbruin die beesstert in ´n warm pot met ...
Read more