Loader

Tag: potbrood

Wenke vir Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1. Sorg dat daar genoeg ekstra kole is wat een kant gehou word. As die deeg eers in die pot is en daar is nie kole vir die deksel nie, val die brood plat. 2. Moenie te veel hitte onder die pot verskaf nie. Potbrood brand baie maklik aan as ...

Read more

Lekker Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...

Read more

Ouma se Kul Mielie Potbrood

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

8k Koekmeel1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 tl Sout Blikkie heelpit mielies, gedreineer, droog gedruk met skoon doek1/2k Varkvet 700 ml lou warm water Meng die droe bestanddele en vryf die vet met vingerpunte in. .Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af Rol ...

Read more

Marmite en Kaas Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dis nou ‘n lekker lekker die ! 1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark 250 g Botter 4 tl Marmite 150 g Cheddar Kaas Rooi peper na smaak (cayenne peper) . Voorverhit oond 180 C In ‘n kastrol smelt die marmite en botter saam, laat effe afkoel Smeer Platboom pot ot ...

Read more

Bier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g bruismeel 1 bier 1½ koppies gerasperde Cheddarkaas 250ml fyn (nat!) biltong 125ml fyn, bruingebraaide uie Voorverhit oond 180 C Meng die meel en bier goed deurmekaar Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by. Meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas Bak tot ...

Read more

Braaivleis Biltong en Kaas potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  500g bruismeel 1 blikkie bier 250ml fyn biltong 300 g gerasperde Cheddarkaas 1 ui, bruingebraaide Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam. Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ...

Read more

Potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestanddele: 6 koppies.Volkoringmeel 3 koppies.Koekmeel 1 Koevertjie droe gis. 20ml.Suiker 10ml.Sout, 60ml.Kookolie 20ml Asyn . 1 koppie Sonneblomsaad 700ml Lou-warm Water,. So gemaak: Voorverhit oond tot 80 grade Celsius. Meng die droe bestanddele saam, en voeg die asyn en genoeg lou-warm water by, om ‘n nie te slap deeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!