Loader

Tag: pot

Braaivleis Biltong en Kaas potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  500g bruismeel 1 blikkie bier 250ml fyn biltong 300 g gerasperde Cheddarkaas 1 ui, bruingebraaide Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam. Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ...

Read more

Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Potbrood Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg 250 ml room 1 pakkie sop (sampioen is baie lekker) bietjie knoffel swartpeper enige ander vars kruie grasuitjie gekerf pietersielie basielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!