Tag: pons
Tropiese Skemerkelkie
2 baie sagte mango’s (geblik of vars) geskil , skywe gesny 2 baie sagte pere (geblik ook reg) geskil en opgesny 2 snye soet pynappel, (geblik ook reg) 3 grenadellas se pulp (geblik ook reg) 300ml mango sap paar ysblokkies Vir versiering Grenadella pulp Mintblaar Gooi al die bestanddele in ...
Read moreVrugte Pons
Lekker vrugte plesier, die heel jaar deur… Bestanddele: 1 Bottel Limonade (2l) 1 Bottel Lemon Twist (2l) 1 Bottels alcohol vrye Vonkel wyn – enige geur (750ml) 1 Bottel appletizer (1l) 3 Groot Blikkies gemengde Vrugte halwe koppie onaangemaakte oros 1 koppie onaangemaakte “passionfruit” sap van HALLS Metode: Maak vrugte ...
Read moreBraaivleis pons
375ml gin 750ml wit wyn 750ml oros 375ml lime juice (Aanmaak) 6 lt lemonade 1blikkie grenadellamoes 825g ingelegde pere 825g ingelegde perskes 825g ingelegde pynappels Metode Sny vrugte in stukkies of versap. Laat oornag in Gin en wit wyn lê. Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by. Voeg Lemonade ...
Read moreGekruide appelpons
1 liter appelstroop 2 pimentkorrels 2 kruienaeltjies 2 lang stukke heel kaneel 250 ml suiker Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit ...
Read moreSpox se Boere Pons
Bestanddele: 1 Bottel Limonade (2l) 1 Bottel Lemon Twist (2l) 1 Bottel droe Wit Wyn 2 Bottels Vonkel wyn 2 Blikkies gemengde Vrugte Metode: Meng alles in ‘n groterige bak en bedien. ‘n Goeie wenk is om alles oornag in die Yskas te verkoel. Vir ‘n non-alkoholiese weergawe Verplaas die ...
Read more