Tag: poedng
Suurlemoen Soufflé
Wat dink jy van hierdie suurlemoen soufflé direk gebak in ‘n suurlemoen? ‘n Kombinasie van romerige, soetigheid van ‘n suurlemoentert, onweerstaanbaar! . 8 groot suurlemoene 3 eiers, geskei halwe koppie suiker, verdeel in 2 aparte dele 2 el koekmeel Versiersuiker Voorverhit die oond 175 C en voer ‘n bakplaat met waspapier ...
Read more