Loader

Tag: oxtail

Beesstertpotjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.6 / 5)

Beesstertpotjie 2 beessterte opgesny 4 wortels in dik skywe gesny 3 medium gekapte uie 1 blikkie botterboontjies sout 1 pakkie beesstertpoeier 250ml beesboeljon 4 aartappels in dik skywe gesny 250ml groen-ertjies 250g sampioene 6 murgpampoentjies in skyfies 2 uie in skywe gesny Verbruin die beesstert in ´n warm pot met ...

Read more

GESTOOFDE BEESSTERT

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 Beesstert van sowat 1,5kg 4 Kruienaeltjies 4 Peperkorrels 1 Lourierblaar 250ml tot 500m kookwater of vleisaftreksel Sout en peper 1 Klein ui 1 geelwortel Halwe raap 15ml Botter 22,5ml Koelmeellom Sny die stert in litte en was deeglik. Sit die vleis in ´n swaar kastrol en voeg die speserye ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!