Loader

Tag: oor die kole

Braaivleis Biltong en Kaas potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  500g bruismeel 1 blikkie bier 250ml fyn biltong 300 g gerasperde Cheddarkaas 1 ui, bruingebraaide Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam. Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ...

Read more

Brandewyn-en-Coke T-Been

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Neem die volgende vir die marinade: Twee koppies Coke Halwe koppie brandewyn Koppie Mrs Ballā€™s-blatjang Twee eetlepels sojasous Twee eetlepels goeie asyn Goeie gehalte T-Been Gooi twee koppies Coke en die brandewyn in die pan. Voeg Mrs Ballā€™s by. Kook af tot die hele storie ‘n dunnerige stroop maak. Klits ...

Read more

Braai Paai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

  2 Rolle Skilferkorsdeeg 300 g Boerewors gaargemaak, in skyfies gesny 2 Gaar Hoenderborsies – skyfies gesny (Gerookte Hoenderborsies kan ook gebruik word) 1 Pakkie Gesnipperde Spek 1 Ui 1 Rooi Rissie 1 Geel Rissie 1 Pak Sampioene Feta Kaas Mozzarellakaas Cheddarkaas So gemaak: Spuit braairooster baie goed met spay&cook ...

Read more

Kreef oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

rou kreef suurlemoensap vars, gekapte pietersielie Bedruipsous 250 ml botter, gesmelt 1 groot suurlemoen se sap 5 ml gemengde gedroodge kruie 5 ml gekapte knoffel Metode Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!