Loader

Tag: oor die kole

Braaivleis Bruinpoeding Potjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Jy het nodig 2 eiers 1 eetlepel botter of margarien, gesmelt 1 eetlepel gouestroop 2 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 teelepel koeksoda Ā½ koppie melk 3 el appelkooskonfyt knippie gemaalde gemmer Vir die sous: 4 koppies water 1 teelepel vanieljegeursel 4 koppies suiker 1 koppie room Ā  ...

Read more

Heuning Tjops

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...

Read more

Boereworsbolletjie Kebab

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...

Read more

Kampvuur Lemoenpatat

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ā€˜n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ā€˜n snit in die patat en ...

Read more

Lamsboudtjops oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Vinger alfek lekker bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml asyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe ...

Read more

Ribbetjie oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Vingerlek lekker lamb rib so 1 tot 2kg 1 ui, baie fyn gekap 1/4 kop olyfolie 1/2 kop suurlemoensap 4 el heuning 3 knoffelhuisie, gekneus 1/2 tl fyn gemmer 1 tl droƫ roosmaryn sout en vars gemaalde peper na smaak Meng al die bestanddele saam. Gooi oor die ribbes en ...

Read more

Boerie Burger Oor Die Kole:

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Iets anders vir die braaivleis vuur…! Jy het nodig: + – 1 kg beesmaalvleis (beste gehalte wat jy kan kry (1 t) fyn kaneel; 1 groot uie, fyn gekap 5 knoffelhuisies, fyn gekneus (1 e) fyn koljander (1 t) vars gemmer, gerasper (3 e) pietersielie, fyn gekap; sout gemaalde swartpeper ...

Read more

Cowboy Steaks

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Beesvleis….. gesondheid!! 6 steaks, snit van jou keuse , elk 2,5 cm dik gesny 12.5ml koekmeelblom 25ml sojasous 340ml bier 50ml rissiesous 12.5ml aangemaakte mosterd 2ml Tabascosous 1 middelslag ui, gekap 4 knoffelhuisies, geskap 2 selderystingels, gekap 5ml sout 2ml peper Sny kepies in vetrande van vleisskywe. Meng alle bestanddele ...

Read more

Snoek op die rooster

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: 1.5kg vars snoek olie BEDRUIPSOUS: 250ml droĆ« witwyn 1ml vars gemaalde swartpeper 100ml fynappelkooskonfyt 6 knoffelhuisies, gekap 20ml vars gekapte pietersielie 12.5ml Worcestersous 12.5ml sojasous 30ml suurlemoensap Meng die bestanddele vir die bedruipsous en laat prut vir 1 minuut lank. Smeer ā€˜n toeklap rooster vooraf met olie, ...

Read more

Soet Lamsrib

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

ā€˜n Skeutjie bier en brandewyn gee diĆ© marinade lekker skop . 1 eetlepel klam bruinsuiker Ā½ koppie brandewyn Ā½ koppie dik sojasous sap van 2 suurlemoene Ā½ koppie bier Sout en peper na smaak 1 kg lamsrib Metode: Meng al die bestanddele (behalwe natuurlik die rib) saam, en siedaar, jy ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!