Deprecated: Optional parameter $content declared before required parameter $tag is implicitly treated as a required parameter in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php on line 26

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php:26) in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/feed-rss2.php on line 8
oondgebak – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com Kook met Nostalgie Wed, 24 Apr 2024 04:01:42 +0000 af-ZA hourly 1 https://www.boerekos.com/wp-content/uploads/2012/12/boerkosfav2.png oondgebak – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com 32 32 Oondgebraaide Sirloin https://www.boerekos.com/recipe/oondgebraaide-sirloin/ https://www.boerekos.com/recipe/oondgebraaide-sirloin/#respond Sun, 10 Apr 2016 07:08:25 +0000 https://www.boerekos.com/?post_type=recipe&p=4339

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 °C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel en vryf oor vleis. Plaas […]]]>

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 °C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel en vryf oor vleis. Plaas vleis in oondpan, stip oral met botter Maak oondpan mooi toe met foelie, maak seker dis mooi geseel aan die kante Bak in oond vir 45 minute, haal dan uit oond, verwyder foelie versigteig, voeg jou aartappels by, geur met sout na smaak Sit foelie weer terug, bak verdere 20 minute. Haal foelie af en bak nou vleis sonder foelie tot aartappels goudbruin is Haal uit en laat rus 10 minute voor jy dit sny as jy dit warm wil eet. As jy dit koud verkies , laat die vleis heeltemal afkoel voor jy dit sny. Bedien met rys en lekker groente van jou keuse of koue vleis en slaai]]>
https://www.boerekos.com/recipe/oondgebraaide-sirloin/feed/ 0
Lekker heel skaapskenkels in die oond https://www.boerekos.com/recipe/lekker-heel-skaapskenkels-in-die-oond/ https://www.boerekos.com/recipe/lekker-heel-skaapskenkels-in-die-oond/#respond Sun, 09 Feb 2014 10:40:30 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/skaapskenkelsinoond

6-8 skaapskenkels – baie lekkerder as elkeen sy eie skenkel kry Marineer sous: 3 groot uie fyn gesny halwe kop blatjang halwe teelepel fyn gemmer 6 huisies knoffel, gekneus 4 el heuning halwe kop bruin asyn halwe kop tamatiesous- goeie gehalte 4 el appelkooskonfyt blokkie biefekstrak 1 tl mosterdpoeier mespunt fyn naeltjies mespunt neutmuskaat 1 […]]]>

6-8 skaapskenkels - baie lekkerder as elkeen sy eie skenkel kry Marineer sous: 3 groot uie fyn gesny halwe kop blatjang halwe teelepel fyn gemmer 6 huisies knoffel, gekneus 4 el heuning halwe kop bruin asyn halwe kop tamatiesous- goeie gehalte 4 el appelkooskonfyt blokkie biefekstrak 1 tl mosterdpoeier mespunt fyn naeltjies mespunt neutmuskaat 1 tl tiemie sout en peper na smaak halwe kop sjerrie Braai die uie en knoffel in 'n klein bietjie olie tot sag en voeg die ander bestanddele by. Prut stadig vir sowat 'n halfuur en roer. Plaas die skenkels in 'n oondbak en giet die marinade bo- oor. Maak die bak toe en los oornag in 'n oond gestel op 100C. Voor opdiening, bedruip weer en plaas vir 20 minute oop in 'n baie warm oond 220C. Draai ná tien minute en bedruip weer *Cornelis Olivier via Facebook Boerekos Kookengeniet *]]>
https://www.boerekos.com/recipe/lekker-heel-skaapskenkels-in-die-oond/feed/ 0
Peri-Peri Hoender (die EGTE resep) https://www.boerekos.com/recipe/peri-peri-hoender-die-egte-resep/ https://www.boerekos.com/recipe/peri-peri-hoender-die-egte-resep/#comments Sun, 04 Sep 2011 10:53:01 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/20110904055301626

Die ouer-garde wat Peri-Peri Hoender onthou soos dit in die dae van die Portugese in Mozambique voorgesit is, sal hierdie resep geniet. Dit is die Ware Jakob! 1 Heel hoender (+- 1.8kg) Portugese Olyfolie MARINADE: 6 Knoffelhuisies grof gekap Stukkie vars gemmer (sowat 5cm lank) gekap 150ml Olyfolie Fyn gerasperde skil van ‘n halwe suurlemoen […]]]>

Die ouer-garde wat Peri-Peri Hoender onthou soos dit in die dae van die Portugese in Mozambique voorgesit is, sal hierdie resep geniet. Dit is die Ware Jakob! 1 Heel hoender (+- 1.8kg) Portugese Olyfolie MARINADE: 6 Knoffelhuisies grof gekap Stukkie vars gemmer (sowat 5cm lank) gekap 150ml Olyfolie Fyn gerasperde skil van 'n halwe suurlemoen 150ml vars suurlemoensap 2 Rooi vars rissies, gekap met pitte en al. of 'n eetlepelvol droe 'Chilli-Flakes' (Vars is beter) Handvol gekapte pietersielie SO MAAK MENS: 1. Plaas die heel hoender met bors na onder op snyplank. 2. Met 'n sker of skerp mes, sny langs die ruggraat oop. Sny die ruggraat uit. 3. Draai die hoender om en vlek heeltemal oop. Druk effens plat. 4. Plaas die hoender in 'n groot plastiese sak. 5. Sit die knoffel, gemmer, 150ml olyfolie en suurlemoensap in 'n 'food processor' en meng goed. Sit die rissie en pietersielie by. 6. Gooi die marinde by die hoender en werk dit deeglik in. Bind die sak toe en laat (verkieslik) oornag staan in 'n yskas, of marineer vir ten minste vyf ure lank. 7. Verwarm oond tot 200 grade Celsius. 8. Sit 'n bietjie olyfolie in 'n braaipan. Haal die hoender uit en plaas in die pan. Borsel met olyfolie. Gooi die oortollige marinade weg. Gooi sout op na smaak. (Ek gebruik growwe sout). 9. Plaas pan in die oond. Borsel nou en dan van die pan-sappe oor en braai in die oond tot gaar. 10. Haal uit die oond en skep uit in groot bord. 11. Meng sowat kwart-koppie suurlemoensap met kwart-koppie olyfolie en verf oor die hoender. 12. Dien op met suurlemoen skyfies en chips of Portuguese gebraaide rys. Heerlik! .    ]]>
https://www.boerekos.com/recipe/peri-peri-hoender-die-egte-resep/feed/ 1