Deprecated: Optional parameter $content declared before required parameter $tag is implicitly treated as a required parameter in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php on line 26

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php:26) in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/feed-rss2.php on line 8
malva – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com Kook met Nostalgie Wed, 24 Apr 2024 03:26:57 +0000 af-ZA hourly 1 https://www.boerekos.com/wp-content/uploads/2012/12/boerkosfav2.png malva – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com 32 32 Opregte Malva Poeding https://www.boerekos.com/recipe/opregte-malva-poeding/ https://www.boerekos.com/recipe/opregte-malva-poeding/#respond Mon, 03 Feb 2014 12:29:04 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/20140203062904711

Daar is baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding! Malva Poeding 1 eier 1 koppie meel 1 tee lepel bakpoeier 1 t koeksoda […]]]>

Daar is baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding! Malva Poeding 1 eier 1 koppie meel 1 tee lepel bakpoeier 1 t koeksoda 1/2 koppie melk 1/2 koppie room 3/4 k suiker 1 e appelkoos konfyt 1 el bruin drywe asyn -Meng al bogenoemde bestandele -Gooi in geboterde pan -Bak teen 180 vir 40min Sous: 1 1/2 koppie melk (of 1/2 melk 1/2 room) 1/2 koppie suiker. minder soet gebruik (1/4 koppie suiker) 1/2 k botter 1/4 koppie Klipdrift brandewyn 1 t vanieije geursel Sit boghenoemde in kastrol en verhit tot botter smelt Gooi sous oor poeding as dit uit oond kom en nog warm is, laat sous intrek. Bedien met vla Bak teen 180 vir 40min As jy die resep te soet vind kan jy minder suiker in die resep gebruik na jou persoonlike smaak.   Via Pieter Bok Lombard ]]>
https://www.boerekos.com/recipe/opregte-malva-poeding/feed/ 0
Malva Poeding met Amarulasous https://www.boerekos.com/recipe/malva-poeding-met-amarulasous/ https://www.boerekos.com/recipe/malva-poeding-met-amarulasous/#comments Wed, 02 Jul 2008 05:03:37 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/malvaenamarula

Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ‘n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ongeveer 3 min.-5 min. Klop […]]]>

Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ‘n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ongeveer 3 min.-5 min. Klop die konfyt in net voordat dit reg is om met die ander bestanddele gemeng te word. Verhit intussen die melk, botter/margarien en asyn in ‘n beker in die mikrogolfoond op hoog vir 30 sek.-45 sek. totdat dit warm is en die botter/margarien gesmelt is. Sif die meelblom, koeksoda en sout ‘n paar keer saam in ‘n medium bak. Vou nou die helfte van die meelblom en die helfte van die verhitte vloeistof in by die eiermengsel, en daarna die ander helfte . Sodra dit gemeng is, gooi dit in ‘n 30 cm x 20 cm-glas/keramiekskottel en bak 30 min.-45 min. in ‘n 180 GC- voorafverhitte oond totdat dit goed bruin is. As die vleispen skoon uitkom, is dit reg. Sous: Verhit saam in ‘n mediumgroot pot oor mediumhitte: 100 ml botter, 100 ml room, 60 ml suiker en 500 ml Amarula-likeur -meng net totdat die sous warm en die suiker opgelos is. Moet dit nie laat kook nie. Haal die poeding uit die oond en gebruik ‘n vleispen om gate bo in te maak (haal jou frustrasies uit!), en gooi dan die sous oor die warm poeding. Laat dit in die afgeskakelde oond met die deur effens oop totdat die sous geabsorbeer is, sowat 5 min.-10 min. Sit warm voor met vla, room of roomys.]]>
https://www.boerekos.com/recipe/malva-poeding-met-amarulasous/feed/ 1