Loader

Tag: maalvleis

Geurige maalvleis met stywepap en sunny side up

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…wat van lekker stewige boere ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie Ā½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier Ā½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel ...

Read more

Geurige maalvleis en kaas op roosterbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lus vir ā€˜n lekker fris ontbyt om die dag mee in te stap Bestanddele ā€“ genoeg vir so 6 persone 700g maalvleis 2 el woestersous 1 uie fyn gekap 2 groot tamaties fyn gekap aromat sout en swartpeper na smaak knypie pietersielie en tiemie bietjie suiker paar druppels asyn bietjie ...

Read more

Spinasie en Sampioen Maalvleisrol

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Jy het nodig: Vulsel – bietjie olie, 1 ui gekap, 2.5ml vars knoffel, 6 skyfies ham gekap, 2.5ml droe gemengde kruie, 250g sampioene gesny. Maalvleis ā€“ 1kg maalvleis, 2.5ml asyn, 1 eier, 3/4k vars broodkrummels, 2.5ml sout, 30ml blatjang, knypie peper Afronding ā€“ 7.5ml mosterd, 300g spinasie, ontstingel en geblansjeer, ...

Read more

Frikkadel met kool jassie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Kook die groot blare van koolkop met bietjie sout tot amper sag, laat effe afkoel 1kg top gehalte maalvleis 2 snye witbrood in halwe koppie volroom melk geweek 1 ui, baie, baie fyn opgekap 2 groot eiers pietersielie na smaak neutmuskaat na smaak sout na smaak wit peper na smaak ...

Read more

Randrekker Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker randrekker met maalvleis, met bietjie nostalgie 2 snye bruinbrood 200 ml melk 2 uie, fyngekap 25 ml olie 25 ml suurlemoensap 8 ml kerriepoeier 5 ml borrie 5 ml Aromat 2 ml peper 500g maer maalvleis 30 ml blatjang 2 eiers 125 ml gekapte droƫ appelkose 1 groen appel, ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis met stywepap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie Ā½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier Ā½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in stukke gesny Maak olie warm, gooi naeltjies, lourierblaar, kaneelstokkie, ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Smullekker kerrie maalvleis vir vetkoek, krummelpap … bo op roosterbrood…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie Ā½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier Ā½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Braai ā€˜n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaarā€¦ ...

Read more

Burger-riffiek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie .. Jy het nodig: 500 gr maalvleis, 1 ui fyn gekap, 2 snye brood lekker gekrummel, vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie) 1 eier, n hantjie vol oats. Sout en ...

Read more

Kaas Hamburger Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak…vars en heerlik..!! Jy het nodig sonneblomolie om patties te braai 4 klaargemaakte hamburger-patties 8 snye cheddarkaas 2 velle (400 g elk) blaardeeg 1 eier, geklits So gemaak: Verhit jou oond tot 220 Ā°C. Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!