Loader

Tag: maalvleis

Minsbolletjie Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik, vinnig en maklik .!! Frikkadelle met jou gunsteling resep  gemaak. Pak in oondbak Trek oor gewone puffpastry oor.versier met stukkies puff pastry wat oorbly Verf met eiergeel Bak in oond tot lekker bruin bo op en gaar. Bedien met lekker soetpatat, rys en gebakte aartappels. Nicolene Louw‎ via Facebook Boerekos ...

Read more

Vrugtige Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ma se lekker bobotie 2 snye dag oue brood 200ml melk 2 uie gekap bietjie kookolie 1 el suurlemoensap 2 tl matige kerrie 1 tl aromat 1 tl borrie peper na smaak 500g topside maalvleis 4 el goeie blatjang 3 eiers handvol droë appelkose ~ opgekap 1 granny smith appel ...

Read more

Geurige Maalvleispan met eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike geurige eenpan dis, die is genoeg vir so 4 tot 6 mense bestanddele 30 ml olie 500 g maalvleis 1 blikkies tamatie-en-uiesmoor (410 g ) sout en swartpeper na smaak 6 eiers (kan verminder) metode Verhit die olie in ‘n pan en roerbraai die maalvleis tot bruin. Voeg die ...

Read more

Maalvleis en Sampioen Pasta Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

‘n Welkome winters trooskos …’n pot borrelende geur-verpakte sop 1 kg bees maalvleis 1 medium ui, gekap 1/2 teelepel gedroogde tiemie 3 el botter 3 el kookolie swart peper na smaak 1 el aromat 1 el tamatie puree 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1 pakkie sampioen stukke gesny halwe ...

Read more

Hooimiede

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie ete is pret en die mense moet van alles in die regte volgorde skep: genoeg vir 6 – 8 mense 2 kop rou rys – *kook dan gaar 1.5 kg maalvleis, gaar geroer braai sonder sout of speserye 2 pakke Barbeque Frito’s – effens fyngedruk 400 g gerasperde cheddarkaas ...

Read more

Michael se Herderspastei

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...

Read more

Minsbolletjie Pan-Dis

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

Lekker maklik en hemels… Maak maalvleis aan soos vir jou gunsteling frikkadelle Maak bolletjies Voer ‘n diep oondskottel met bolletjies Plaas gekookte blokkies aartappels oral tussen in die bolletjies Maak genoeg wit kaassous om alles te bedek Giet bo-oor aartappels en bolletjies Strooi gerasperde kaas bo-oor Bak by voorverhitte oond ...

Read more

Die lekkerste meatballs

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Die lekkerste meatballs ooit 2 kg goeie gehalte bees topside maalvleis 1 lekker groot ui, baie fyn opgekap 1 greenpepper opgekap- fyn as moontlik 2 groot eiers – liggies geklits sout. en peper na smaak 1 el knoffel flokkies 1 el gedroogde tiemie 1 el matige kerriepoeier Aromat na smaak ...

Read more

Kul Lasagne

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Vir as jy nie baie tyd het nie, maar iets vinnigs en lekkers soek. Dit vat letterlik 5 minute. 2 snye gekoopte brood Gekoopte pastasous (Ina Paarman of Woolies) Gekoopte witsous (of sampioensous) Gerasperde cheddar Rol brood goed plat met koekroller, anders absorbeer hy sous te vinnig. In ‘n bakkie ...

Read more

Cheddar melt Maalvleis Rol

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestandele : 1kg maalvleis Mixed Herbs Mrs Balls Chutney Gemaalde peper korrels 1 pakkie vars gesnyde Sampejoene 1/2 koppie olie Sout Kaas Metode: Stap 1 : Rol die mince redelik dun uit en sprinkle mixed herbs oor die maalvleis. Rol dan die mince op en “knie” die mixed herbs in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!