Loader

Tag: ligte ete

Flou val Toebroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...

Read more

Ham en Kaas Wawiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter   Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...

Read more

Skotse Eiers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: · broodkrummels · 4  varkworsies · Koekmeel · Sout · Aromat  · gemengde kruie · 1 geklitste eier · 4 gekookte eiers . olie Instruksies: · Geur die eier en klits , hou eenkant, geur nou jou broodkrummels met Aromat , knippie sout en gemengde kruie in ‘n aparte bak ...

Read more

Korslose sout tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker smul vinnige middagete 450ml melk 1 blik bullybeef 6 viennas opgekap blikkie tuna stukke – gedreineer 2 kop gerasperde kaas ( 1 kop – mengsel) – (1 kop – bo-oor) 150ml koekmeelblom 1 tl bakpoeier 5 groot eiers geklits 1 baie fyn ui gekap knypie sout, mosterdpoeier en gedroogde ...

Read more

Kerriesouttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

1,2,3 so maklik – Kerrie Maalvleis-souttert die kors: 250 g botter 1 teelepel bakpoeier 2 koppies koekmeelblom 1/2 koppie kookwater Gooi kookwater oor botter Laat afkoel en vou koekmeel en bakpoeier by. Meng goed deur en bêre in yskas vir minstens 1 uur vir jou vulsel 700 g maalvleis bietjie ...

Read more

Woeps Waps Gereg

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis woeps waps vinnig , min skottelgoed .. 🙂 en heerlik vir enige middagete of ligte aandete…..ag en sommer vir ontbyt ook..!! 10 snye brood botter of margarien marmite 6 groot eiers 1/2 liter melk sout en peper na smaak tee/l mosterdpoeier knippie cayene peper (rooi peper) 3 medium tamaties ...

Read more

Tuisgemaakte Worsrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) 25ml asyn 10ml koljander knypie kaneel Deeg: 4 x 250ml koekmeelblom 500g botter 1 eiergeel 5ml sout 12.5ml suurlemoensap 250ml water Vulsel: Braai al die vulsel bestanddele saam totdat die vleis ...

Read more

Steurgarnale met knoffel en jalapeno-rissie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bestandele 60 ml olyfolie 2 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml paprika 2 jalapeno-rissies, gekap 1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan 30 ml brandewyn 30 ml suurlemoensap Metode Gooi die olyfolie in n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies ...

Read more

Pizza Steak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 x 200g Sirlion Biefstuk 8 repies spek, gaargemaak 2 groot uie 1 groen soet rissie (Green Pepper) 1 geel soet rissie 1 rooi soet rissie 6 groen pitlose olywe 6 swart pitlose olywe 15 ml botter/maragrien 30 ml olyfolie/sonneblom olie 400 g Mozarella kaas Sout en peper na smaak. ...

Read more

Vinnige Pizza

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hamburger rolletjies Mozzarella kaas pesto kersie tamaties basieliekruid paprika “paste” zucchini salami sout en peper Stel jou oond op volrooster. Sny die rolletjies in die helfte en rooster dit. Smeer 5 ml pesto op die een helfte en 5 ml paprika op die ander helfte. Sny die mozzarella in skywe ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!