Loader

Tag: Lekkernye

Rice crispie blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

die is my kinderdae van onthou bederf 3 el botter 30 wit malvalekkers 5 koppies rice crispies 1 tl vanilla spray & cook Smelt botter in lekker groot pot en gooi malvalekkers by Oor lae hitte bring tot kookpunt terwyl jy roer tot gemelt ā€“ mooi gladde mengsel. Haal pot ...

Read more

Klapperballe

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Klapperballe: heerlikā€¦..en gesond.!! Roer alles saam; 1 k rou oats, 1 k geroosterde klapper, 1/2 k peanutbotter, 1/2 k sjokolade chips, 1/2 k sonneblomsade, 1 k heuning, 1 tl vanilla geursel knypie sout. Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas. .

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more

Kondensmelk Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 X 397g Blik Kondensmelk 125ml (100g) Bruinsuiker 75g Botter 5ml Vanieljegeursel 45ml Goue Stroop 4 X 250ml Graanvlokkies (Corn Flakes) 250ml (80g) Klapper 60ml Kakao 250ml (130g) Versiersuiker, Gesif 250g Botter, Gesmelt Smeer n vierkantige koekpan (23 X 23cm) Voer Die Bodem met gesmeerde bakpapier uit. Gooi kondensmelk, bruinsuiker, ...

Read more

Jelly Tot Stafies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak so 20 stafies Bestandele   250gr botter   250ml Rice Crispies   250ml Fyngedrukte tennisbeskuitjies   140gr Versiersuiker   150gr Jelly Tots   50gr Wit sjokolade gesmelt     Smelt botter, meng die res van die bestandele by behalwe sjokolade. Meng deeglik. Druk in ‘n 25x15cm koekpan plat. ...

Read more

Rum en Rosyntjie Sjokolade fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml donker rum 80 pitlose rosyne – grof gekap 400 g donker sjokolade – gekap blik volroom kondensmelk – 397 g 60 g botter Voer n vierkantige pan van 20 cm met bakpapier uit en smeer goed met botter. Meng die rum en rosyntjies in n bak en laat ...

Read more

Brandewyn Bomme

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 100 ml Goue Stroop 200 g Sjokolade 200 g Pekan neute 150 ml Brandewyn 2 Pakkies Tennis Beskuitjies Versiersuiker Metode Maak Tennis beskuitjies fyn. Breek die pekan neute. Breek sjokolade in n diep bak en voeg stroop by. Mikrogolf teen 50% krag tot gesmelt. Roer mengsel goed. Voeg ...

Read more

Dadel & Rice Crispies Balle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 lb (500gr) Dadels 2 kop Suiker 6 kop Rice Crispies 2 eetlepels gesmelte Botter 4 Eiers geklits Klapper Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute. Roer goed geklitste eiers by. Kook weer. Voer rice crispies by. Rol balletjies en rol dan in die klapper.

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!