Loader

Tag: kook en geniet

Peper Biefstuk Pastei

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Smul lekker vleispastei, tuisgebak ! bestanddele 15 ml Olie 2 pakkies KNORRĀ Black Pepper sous 50 g meel 800 g goeie gehalte beesvleis, (steak) in blokkies gesny 500 ml Water 2 Rolle skilferkorsdeeg, ontdooi 15 ml swartpeper 1 eier, liggies geklits 1 tl oondvaste bak METODE Rol die beesvleisblokkies in die ...

Read more

Krummelpap met Geurige Maalvleis en baie Kaas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

500g maalvleis 2 groot uie, gekap 1 groen soetrissie, 1 rooi soetrissie ontpit, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus , gekap 5 ml kerriepoeier 2ml borrie 50 ml olie 2 groot ryp tamaties, skywe gesny Mrs Balls vrugteblatjang Appelkooskonfyt Sout en peper na smaak 300ml aftreksel of kookwater . Om voor te ...

Read more

Kaas en Mayonnaise Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

  1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2 Ā tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper)   Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...

Read more

Deegwiele

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Resep vir deegwiele : 1k bruismeel1t sout 60ml botter80ml melk Meng meel en sout. Vryf botter in meel in met vingers. Meng melk by. Knie om deeg.te vorm. Rol uit. Strooi pietersiele en 1k kaas oor. Rol op en sny in skywe. Pak bo op gaar Maalvleis, gebruik enige Maal ...

Read more

Krummelpap en suurmelk (maas) Amasi

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml water 500 ml mieliemeel halwe teelepel sout klontjie botter Bring water Ā tot kookpunt in ā€™n lekker groot kastrol, voeg sout en klontjie botter by Gooi mieliemeel in die middel van water (soos ‘n miershoop) Ā maak nou toe met ā€™n deksel. Laat vinnig kook vir so 3 minute, lig ...

Read more

Oop spek , eier en kaas brood burger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...

Read more

Stampmielies en Bone met Spek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Op die oudtydse manier, nes ouma sin !!   3 kop droĆ« stampmielies 2 kop droĆ« gespikkelde bone 200 g varkspek in blokkies gesny bietjie botter sout swartpeper na smaak **Spekkies – In bietjie botter gebraai tot liggies bruin Vroegdag gooi jou stamp en bone in ‘n lekker groot skottel ...

Read more

Oudtydse Botter Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  250g baie sagte botter !! ~ nie margarien nie !! 500 g pakkie versiersuiker, sif gou deur 1 tlĀ vanielje of amandel of karamel geursel 40Ā ml volroom melk Klits botter met elektriese klitsers tot dit sag, wit en donsig is Gooi nou die versiersuiker by, klits tot gemeng is ā€“ ...

Read more

Basiese Wafels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 eiergele 2Ā½ k melk 160 ml olie 6 el suiker (90ml) 2 tl sout 3 k gesifte meel 20 ml bakpoeier 4 styf geklopte eierwitte 1 Meng eerste vyf bestanddele goed. Voeg droĆ« bestanddele by. 2 Meng saam tot glad (nie te veel nie). 3 Vou eierwitte in. Bak ...

Read more

Aarbei-genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  heerlike nagereg aan jou vingerpunte, beindruk met die een !! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie ā€“ in kwarte gesny Vars Room ā€“ styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met aarbei ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!