Tag: kook en geniet
Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie
1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter ½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak ...
Read moreVinger aflek lekker “spare rib”
trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...
Read morePeper Biefstuk met Pasteikors
Lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g tenderised steak in blokkies gesny 1 ui fyn gekap 30 ml Olie 30 ml botter 2 pakkies KNORR Black Pepper sous 1 tl swartpeper 500 ml kookwater afronding: 1 rol blaardeeg, ontdooi 1 eier, liggies geklits 2 diep ...
Read moreDiepskep Macaroni en Maalvleis
Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos ...
Read moreTaai en krakerig gerookte Eisbein
Bestanddele 1 Gerookte Eisbein per persoon 3 el botter 1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie) 3 el appelkooskonfyt 125 ml coke cola Swaar gewig foelie Metode Voorverhit oond na 180 C Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in. Maak ‘n deksel van ...
Read moreBoere Beesvleis-Kerrie
Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker ¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...
Read morePerske Jogurttert
1 L grenadella of perske jogurt 1 blik kondensmelk 2 pakkies suurlemoen of pynappel jellie 125 ml kookwater 1 pakkie tennis beskuitjies 250 ml room 1 blikkie ingelegde perskes vir garnering grenadellapulp METODE: Meng jogurt en kondensmelk Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by Meng alles goed saam Gooi ...
Read more“Flamed grill” lamsrib
“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...
Read moreAmarula Appeltert
Ma se spesiale appeltert ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...
Read moreGeurige Lamsbredie Kerrie
1.5 kg loin lamstjops 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels sterk kerrie poeier 4 aartappels, geskil en helfte gesny 3 wortels, geskraap en apgesny 2 kop gevriesde ertjies ...
Read more