Loader

Tag: konfyt

Fyn vyekonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af ...

Read more

Appelkooskonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Was die appelkose, breek hulle oop en haal die pit uit. Vir n baie ligte en helder konfyt, kan die appelkose dun afgeskil word. Weeg die vrugte en neem dieselfde gewig suiker. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol waarvan die bodem met botter gesmeer is ...

Read more

Turksvykonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kies turksvye wat ryp is, vryf hulle goed af met n growwe doek om die dorings te verwyder en spoel hulle in water af. Skil net die groen skilletjie af en weeg die vrugte. Prik die vrugte met n stopnaald laat dit oornag week in n oplossing van koeksoda (45 ...

Read more

Perskekonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met n stopnaald. Laat dit 2 tot 4 uur in sou*censored*er week (15 ml sout vir elke 3,4 liter water). Spoel die vrugte goed af en weeg dit. Smeer die boom van n konfytkastrol met botter of ...

Read more

Marmelade Varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

5 ml olyfolie  of Cooking Spray 4 varktjops, (+- 115 g elk) 10 ml peper sout na smaak 30 ml  asyn 200 ml  marmelade konfyt Spuit ‘n riffelpan met Cooking spray / of verhit olyfolie ,  die pan lekker warm wees. Besprinkel beide kante van die tjops met peper, sout ...

Read more

Kerrie-appelkoos varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 koppie gladde appelkooskonfyt 1 el balsamic asyn 10 ml kerriepoeier rooipeper na smaak sout na smaak 4 varktjops, sonder die been (± 200 g elk) Cooking Spray of olyfolie Meng die appelkooskonfyt en die asyn en hou dit eenkant. Meng die kerrie, sout en rooipeper en vryf die tjops ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!