Deprecated: Optional parameter $content declared before required parameter $tag is implicitly treated as a required parameter in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php on line 26

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/food-recipes-pack/includes/shortcodes/class-food-recipes-columns.php:26) in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/feed-rss2.php on line 8
kerrievis – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com Kook met Nostalgie Wed, 24 Apr 2024 03:35:13 +0000 af-ZA hourly 1 https://www.boerekos.com/wp-content/uploads/2012/12/boerkosfav2.png kerrievis – Boerekos – Kook met Nostalgie https://www.boerekos.com 32 32 Kerrievis https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis/ https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis/#comments Sat, 15 Feb 2014 21:18:15 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/kerrievisbottelbere

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ml gemmer, gestamp 1½ koppie […]]]>

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie - in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies - gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ml gemmer, gestamp 1½ koppie suiker 100 ml water 4 lourierblare In 'n lekker groot kastrol, maak kookolie warm Braai saam: knoffel, gemmer, uieringe tot uie deurskynend is Draai hitte op laag, voeg kerriepoeier, ster anys, lourierblare by, en braai stadig saam Sit vis stukke en borrie by, en oor lae hitte prut alles vir 5 min Gooi suiker, asyn en water by en kook vir 20 minute baie stadig Laat dit goed afkoel, plaas vis stukke in flesse, maak vol met uie kerrie sous en verseël. Sit in yskas minstens 2 dae]]>
https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis/feed/ 3
Kerrievis https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis-2/ https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis-2/#respond Tue, 06 Feb 2007 11:13:12 +0000 https://www.boerekos.com/article.php/20070206051312358

1 groot stokvis, snoek, geelbek of varswatervis Kerriesous 5 ml fyn knoffel (opsioneel) 1 lourierblaar 750 ml bruin wynasyn 30 ml matige kerriepoeier 5 ml borrie 15 ml gemengde speserye 3 ml elk gemaalde gemmer en kruienaeltjies 2 ml gedroogde tiemie 3 ml rooipeper 5 ml paprika 250 ml suiker 250 ml wit wyn (die […]]]>

1 groot stokvis, snoek, geelbek of varswatervis Kerriesous 5 ml fyn knoffel (opsioneel) 1 lourierblaar 750 ml bruin wynasyn 30 ml matige kerriepoeier 5 ml borrie 15 ml gemengde speserye 3 ml elk gemaalde gemmer en kruienaeltjies 2 ml gedroogde tiemie 3 ml rooipeper 5 ml paprika 250 ml suiker 250 ml wit wyn (die goedkoper soort werk ook goed) 5 ml matige mosterdpoeier 15 ml sultanablatjang 5 ml sout 65 ml fyn appelkooskonfyt 4 groot uie, in ringe gesny Stel oond op 180°C. Maak die vis skoon, sny in kleinerige mote (nie te groot nie) en geur met sout. Plaas in 'n oondpan met 'n bietjie olie en bak bruin aan albei kante, sowat 30 minute. Vir die sous: Plaas al die bestanddele vir die sous, behalwe die uie, in 'n groot emaljekastrol en roer tot kookpunt. Laat prut 5 minute tot goed deurgekook. (Indien verkies, verdik met sowat 7 ml mielieblom opgelos in bietjie koue water.) Rangskik 'n enkellaag vis in 'n plat glas-, emalje- of keramiekbak, skep 'n laag uie bo-op, gevolg deur 'n laag kerriesous. Herhaal tot die bestanddele opgebruik is. Laat afkoel, plaas in die yskas tot heeltemal koud en bedek. Laat sowat 3 dae staan voor gebruik. Hoe langer die vis in die yskas bly, hoe beter die geur. Dien op as hoofmaal met lekker brood, botter en korrelkonfyt. Dit kan op sy eie 'n heerlike ligte ete wees.]]>
https://www.boerekos.com/recipe/kerrievis-2/feed/ 0