Loader

Tag: hoe maak mens

Oondgebraaide Peper Biefstuk

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 1- 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem ‘n mooi lagie vet) 4 et botter Sout Gemaalde vars Swart Peper Foelie Voorverhit oond 180 C ...

Read more

Klewerige Prego Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met ...

Read more

Peppermint Crisp en Milo Roomys

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Net 5 bestanddele. Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1Âœ kop milo poeier 3 x 49 g Peppermint Crisp stafies – grof opgebreek In lekker groot mengbak giet ...

Read more

Tuisgemaakte Pastei Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n ...

Read more

Verrassings Vis Pakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met ‘n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir meer vispakkies 3 groot Hake fillette – gevries 1 groot ...

Read more

Sjokolade Eclair Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: Âœ kop kakao poeier 1 kop suiker ÂŒ kop melk Âœ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 ...

Read more

Smeerdeeg vir Melktert Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout   Voorverhit  oond na 180 C Skei die eier, verroom die botter / margarien, suiker, vanielje en eiergeel saam. Sif die koekmeel, bakpoeier ...

Read more

Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde swartpeper *pietersielie Voorverhit oond tot 200 grade .. Spuit 12 gaatjie muffinpan met kleeffwerende sproei ...

Read more

Biltong

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg kry (maak ‘n nota van wat jy doen vir volgende keer). En dan hoef jy nooit meer te smag na die ...

Read more

Knars Choc-Kits Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 Ÿ  kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 ...

Read more