Loader

Tag: hoe maak mens

Marmite en Kaas Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dis nou ‘n lekker lekker die ! 1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark 250 g Botter 4 tl Marmite 150 g Cheddar Kaas Rooi peper na smaak (cayenne peper) . Voorverhit oond 180 C In ‘n kastrol smelt die marmite en botter saam, laat effe afkoel Smeer Platboom pot ot ...

Read more

Sjokolade gedoopte Botterkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Smelt in die mond lekker  – (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogolf gesmelt . Voorverhit oond 160 C In ‘n lekker groot mengbak room die botter en versiersuiker ...

Read more

Oe-la-la Tuna

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2  gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Geurige Rysslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 knofffeltoontjie – gekneus en fyn gekap 100 g cheddar kaas – klein blokkies gesny ...

Read more

Monster Koekie Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence Âœ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...

Read more

Soet Karamel Patats

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens? 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 1 kop Suiker 2 el Botter 1 tl Suurlemoensap 1 kop Kookwater Gooi alles saam in een kastrol Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai Draai hitte laag, potbraai ...

Read more

Vinnige Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk Âœ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...

Read more

Oondgebakte Skaapkop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap . 1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek 250 ml water 4 el botter suurlemoensap sout vars gemaalde swartpeper *swaargewig foelie So gemaak: Voorverhit die oond tot 180 C ...

Read more

Kaiings met Mieliepap

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Mond blink ge-eet van al die gebraaide vet! Baie geduld om die vetjies fyn op te sny, maar die moeite werd ! 1 – 2 kg sagtevet – skaap, vark, bees; met effense vleisie aan (vet van die boude, ...

Read more