Loader

Tag: gemengde

Warm Gemengde Groente Bykos

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n mikrogolfbare oondbak met deksel, gooi +- 200ml water in – ...

Read more

Kruie en Speserye

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Al ooit gewonder oor die gebruike van Kruie en Speserye ??   Pimento (Allspice) – Bredies Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie Lourierblare (Bay leaves) – Sop, bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis enĀ  pastas Kappertjiesaad (Capers) – Vis- en ander seekosse Rissiepeper (Cayene pepper) – Kaas- ...

Read more

Boontjie en mielie slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 x 250 ml mielie pitte 250 ml swart boontjies, afgespoel 2 Jalapeno rissies, fyn gesny n halwe avocado, in blokkies gesny n halwe groen soetrissie, fyn gekap n halwe rooi soetrissie, fyn gekap 30 ml rooi uie, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyn gekap 45 ml wit asyn 75 ml ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!