Tag: gegeurde
Vanilla neut koffie
Hierdie gegeurde koffie is baie lekker saam met ‘n soet nagereg, iets soos jellie doughnuts. Die warm geur en smaak van die vanilla, neut en kaneel is die perfekte teenmiddel vir die winter se koue. Bestandele: 4 eetlepels vanilla extract 1/2-3/4 telepels gegronde fyngestampte neut 16 eetlepels (8 koffie skeppe) ...
Read more