Loader

Tag: geblikte

Geblikte Sardientjie Kerrie en Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Kook jou rys, maak vis skoon,deur middel graatjie uit te haal. Braai uie,knoffel +speserye.(Appelkoos konfyt+asyn) Ek gooi altyd brijanie MIX by.(Soos wane jy curry met vleis maak) Dan kom vis by,net liggies braai,vis moet nie heeltemal uit mekaar val. Haal van stoof af. Maak jou wortels,artappels en ertjies in microgolf ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!