Ek deel graag met julle die resep… vir al ons jagters wat nou vleis verwerk…!! 3.5kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 3 kg Maer beesvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 1 pak Cabanossi-speserye 1kg ys, Fyngemaal 5kg Spek, in blokkies gesny 400g Derms Verkoel wilds-en ...
4.5 kg Bief 1 kg Skaapstert Vet (of Beesvet) 5 ml Gemaalde Naeltjies 20 g Heel Koljander 65 ml Fyn Sout 10 ml Varsgemaalde Peper 90 g Skaapderms (week in warm water indien in sout gehou) Sit die koljander in ān droĆ« braaipan en skroei oor matige hitte terwyl aanhoudend ...
Boeremeisies Rule! Hulle vry lekker, is die beste maat en praat jou taal! Moenie wag nie āSluit aan by ons ādating siteā en ontmoet iemand wat jou taal praat! Kry jou Pot se Deksel!
Volg ons op Twitter
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!
Welkom by Boerekos!
Kom Kook met Nostalgie! Oor 'n duisend heerlike Boerekos Resepte in Afrikaans geskryf! Ons is 'n gemeenskap aangedrewe webwerf - vir die afgelope 10
jaar het Boerekos liefhebbers hulle resepte by ons kom oplaai.
Hier is heerlike tradisionele Boerekos resepte soos Bobotie, Bredies, Boerewors,
Biltong, Koeksisters, Melktert en ook alledaagse smullekker resepte. Stuur gerus
jou gunstelling Afrikaanse resep aan ons!
Teken in op ons weeklikse "vonkpos"
resepte en "like" ons op Facebook!