Tag: derms
Knoffelwors
Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...
Read moremamma kraai se boerewors
Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg beesvleis 1½ kg varkvleis 500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word) 6 el heel koljander 2 el sout ...
Read more