Tag: cup cakes
Vanilla Kolwyntjies met Roomkaas Versiersel
1 en halwe koppie meel 3 tl bakpoeier mespunt sout 1 koppie witsuiker 3 groot eiers ~ kamer temperatuur 1 tl vanilla geursel 3 el botter in kastrol gesmelt 1 koppie melk Voorverhit oond na 180°C Voeg die droë bestanddele bymekaar ~ Skud die mengsel in die bak so bietjie, ...
Read moreSjokolade-kolwyntjies
Jy het nodig: 1 en halwe kop witsuiker 1 en halwe kop koekmeel 3 el kakaopoeier 1 el vanieljegeursel 1 kop kookwater 1 teelepel sout 1 en halwe teelepel bakpoeier 1 en halwe teelepel koeksoda 3 eiers koppie volroommelk kwart koppie sonneblomolie Voorverhit die oond tot 180°C. Berei jou kolwyntjiepan ...
Read more