Tag: cremora
Cremora Pynappel Tert
Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...
Read moreCremora Beskuit
250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer 2 broodpanne met botter of bespuit met kleefwerende kossproei. Meng die koffie verromer met kookwater en vul aan tot 500ml ...
Read moreCremora Yskastert
‘n regte kanni dood lekkerte…Cremora Yskastert Jy het nodig: 500g sakkie Cremora 1 koppie yskaswater 2 blikkies kondesmelk 250ml suurlemoensap 2 pakkies tennisbeskuitjies (4 el botter as jy kors wil maak) So gemaak: Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk ...
Read more