Loader

Tag: coke cola

Vinger aflek lekker “spare rib”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...

Read more

Cola Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

(genoeg vir 6-8 porsies) 8 hoendervlerkies 6 hoenderboudjies 2 hoenderborsies, ontbeen en opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 3 el botter sout en peper na smaak In ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!