Tag: Bygereg
GEMENGDE MIELIEPAP
GEMENGDE MIELIEPAP – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 125 g mushrooms 2 blokkies hoender aftreksel 250 ml gemengde groente 50 ml margarien 750 ml water 625 ml mieliemeel 125 ml gerasperde cheddar kaas Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by Voeg ...
Read moreHAM EN APPELSOUFFLÉ
Bestanddele: 50ml koekmeelblom 150ml melk 30ml botter 250ml cheddarkaas, gerasper 1 medium kookappel 1 middelslag ui, fyngekap 60g gerookte ham, fyngekap 2 groot eiers, geskei 3ml sout varsgemaalde swartpeper So gemaak: Smelt botter in swaarboomkastrol, voeg koekmeelblom by en meng deeglik. Voeg melk geleidelik by, roer aanhoudend en laat ...
Read morePaptert met ‘n twist
lekker groot pot krummelpap – groterige korrels wat lekker sal kan in balvorm kan kleef (gaar en half afgekoel) 2 koppies bruinbroodkrummels driekwart koppie botter (gesmelt) 3 pakkies bladspek 1/2 koppie melk 6 eiers, geskei een blik geroomde sampioene een blik gesnipperde sampioene gedreineer 2 lekker vol koppies gerasperde ...
Read moreSalmmousse
500g rooi salm 60 ml asyn 60ml suurroom 12,5ml bereide peperwortel 60ml suurlemoensap 1 pakkie gelatien 5ml sout 5ml bereide mosterd 125ml room 125ml gerasperde Cheddarkaas Metode Dreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met ...
Read moreBraaivleis mielietert
Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. Baie lekker saam met braaivleis 2 blikke suikermielies 60 ml koekmeel 60 ml suiker 60 ml gesmelte botter 4 eiers 15 ml bakpoeier Meng alles saam en bak in ...
Read moreAartappel soufflé
1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...
Read moreMieliepaptert
1L kookwater 5ml sout 250ml mieliemeel 300g sampioene,in botter gebraai 125ml grondbone 200g spek, gesny en gebraai 250ml Cheddar, gerasper 37,5ml room of ingedampte melk(Ideal Milk) sout, peper en speserye gekapte pietersielie Bring water tot kookpunt. Voeg sout en mieliemeel by, kook tot pap dik en gaar is.Giet uit in ...
Read more