Loader

Tag: Bredie

Beef Kerrie en Samp

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Die bakpoeier maak die vleis sa enige taai vleis word sag met dit. Jinne mense ek meet mos nie ek skat mos soos ek ken met die oog en hand maar ja hier is die resep. 800gr na 1kg Beef blokkies vleis (Goulash) Een lekker Groot ui of 2 kleines. ...

Read more

Nederige Wors – Pot

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

My gesin se gunsteling pot, die is ‘n baie nederige pot.. trooskos Bietjie kookolie vir braai 2 el botter 1 kg boerewors 500 g varkworsies 1 blikkie botterbone 3 tl koekmeelblom 3 kop aftreksel van jou keuse halwe kop rooi wyn 2 el tamatiepuree 1 tl mosterdpoeier 1 el worcestersous ...

Read more

Boeuf bourguignon

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Trooskos vir winter… Jy het nodig: 1,5 kg dikrib-beesvleis 1 bottel rooiwyn (gebruik ‘n pinotage of cabernet sauvignon) 4 knoffelhuisies, fyngekap vars tiemie, pietersielie 70 g botter 1 ui, fyngekap 2 wortels, in lang stukke gesny 2 eetlepels koekmeel 250 g repie-spek, in blokkies gesny 300 g klein uitjies 250 ...

Read more

James se visbredie..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

James se Kerrie Visbredie met brood- James via Facebook ….Hy’s nederig, hy’s koniningskos! Groot blik sardyne in tamatiesous ( of hake fillete as jy moet.. ) 1 tpl 5ml vis marsala of gewone soort 1 tlpl 5ml kerrie ( sterkes.. Dis nog winter, mos.. ) 1 x groot ui, fyngekap ...

Read more

Rooiwyn Tarentaal Potjie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Benodig: 1 groot tarentaal in porsies opgekap lekker groot stuk varkspek, in blokkies gesny 4 et botter 3 et  kookolie 3 uie, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 1 pakkie baby carrots 1 blaar seldery, opgekap lourierblaar 1tl  tiemie 5 ml gedroogde oregano 250 ml droë rooi wyn 100 ml vleis aftreksel ...

Read more

Sjerrie en Beesstert Bredie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele:   90ml koekmeelblom 5 ml sout 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet of olie 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 groot uie, in ringe gesny 4 aartaappels, opgesny 2 vleisaftreksel-blokkies 15 ml kerriepoeier 15 mal paprika 2 tl bisto ...

Read more

Poolse Vark en Suurkool Bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Maak baie tyd vir die lekker winter resep! Bestanddele 1kg Varkvleis aan die been. 250gr spekvleis 200gr droe sampioene 1 Groot blik of bottel suurkool. (bottel suurkool smaak beste) 2 uie gekerf 3 loerie blare 1 teelepel pimento sade Sout en swartpeper na smaak 2 blokkies hoenderaftreksel   Braai uie ...

Read more

Volstruis Goulash met Port

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  Meng die volgende bestanddele saam en laat vleis oornag marineer. 1 kg volstruisfilet in blokkies goulash gesny 2 el olyfolie 2 el balsamiekasyn 1 ui, gekap 1 tl roosmaryn 1 tl naeltjies 1 tl neutmuskaat koppie port sout en peper, na smaak So gemaak: volstuisvleis met die marinade 3 ...

Read more

Pruimedante en Soetwyn Wildsbredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele: 800 g wildsvleis, in blokkies gesny 1 koppie soetwyn 2 koppies water halwe koppie olie 3 groot uie, geskil en in blokkies gesny paar knoffelhuisies gepars 2 pakkies swoerdlose spek 2 groot eetlepels tamatiepasta 130 g droë pruimedante sout en peper na smaak Metode: Gebruik verkieslik ‘n swaarbodem ...

Read more

TAMATIE-LAMSVLEIS MET KLUITJIES BREDIE

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

kookolie 1 tot 2kg dik lamsnek skywe 1 el asyn sout en varsgemaalde peper na smaak 3 uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngedruk 4 tamaties, geskil en gekap 5ml suiker 2 x 250 ml vleisaftreksel van jou keuse 3 groot aartappels, in kwarte gesny 3 groot wortels in stukke ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!