Loader

Tag: boontjiesop

Boontjiesop van Kathu 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Met al die boontjiesop resepte in die land, volge ek hierdie een wat nie baie moeite is nie. 1 kg Beeskookvleis (ek gebruik shin/chuck met baie murg) 5 groot uie 1 kg Suikerboontjies oornag geweek in water. 750ml water 2 pakkies Oxtail Soup 2 blokkies Oxtail Aftreksel 4 sakkies tamatie ...

Read more

Vinnige Boontjiesop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Vinnige Boontjiesop 2 Blikkies suikerbone – gedreineer 3-4 Sopbene 2 liter water Paar repies spek klein gesny en uitgebraai 1 Aartappel in dobbelsteentjies gesny 1 ui fyn gekap 1 pakkie beesstertsop Sout & Peper, knypie gemengde kruie Metode: Braai helfte van uie in bietjie botter, voeg sopbene en gedreineerde bone ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!