Tag: Bolletjies
Boereworsbolletjie Kebab
Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...
Read moreBrandewyn Bomme
Bestanddele 100 ml Goue Stroop 200 g Sjokolade 200 g Pekan neute 150 ml Brandewyn 2 Pakkies Tennis Beskuitjies Versiersuiker Metode Maak Tennis beskuitjies fyn. Breek die pekan neute. Breek sjokolade in n diep bak en voeg stroop by. Mikrogolf teen 50% krag tot gesmelt. Roer mengsel goed. Voeg ...
Read moreKaramel potbroodjie
Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...
Read moreOngelooflike Lekker Brood Bolletjies
Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas? Iets wat nie net jou kerel, man ,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook? Dit is ongelooflik lekker!!!!! 1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie) Donker bruin suiker Lekker room Dis nou makklik.Maak ...
Read more