Tag: Boerewors
Nederige Wors – Pot
My gesin se gunsteling pot, die is ‘n baie nederige pot.. trooskos Bietjie kookolie vir braai 2 el botter 1 kg boerewors 500 g varkworsies 1 blikkie botterbone 3 tl koekmeelblom 3 kop aftreksel van jou keuse halwe kop rooi wyn 2 el tamatiepuree 1 tl mosterdpoeier 1 el worcestersous ...
Read moreDoodeet wors-pan
Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie grof opgekap 1 pakkie sampioene – grof gekap 2 tl kerriepoeier 2ml borrie 600ml kookwater 15ml blatjang sout en peper na smaak ...
Read moreBoerewors Kebabs
Ietsie anders as jy weer braai, hoe langer jy hom marineer, hoe lekkerder..!! So gemaak: Ryg boerewors stukke, so duimlang grootte, deur ‘n sosatiestok met uie , rooi en groen soetrissie tussen in. Marineer met jou gunsteling sousie vir min 5 ure. Braai die wors oor die koeler deel van ...
Read moreBoerewors Breyani:
Verdryf die koue, vinnig en smaaklike breyani met ‘n verskil.. Jy het nodig: 1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny 825 g-blik perskeskywe, gedreineer sout en peper na smaak 2 k rys ½ k bruin lensies 3 groot uie, in ringe gesny 1 groot groen soetrissie, ontpit ...
Read moreKnoffelwors
Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...
Read moreBoereworskerrie
2 uie, gekap 2 aartappels, kwarte gekap 60 ml olie 3 groen brandrissies, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml gemaalde koljander 10 ml komyn 2 ml borrie 30 ml kerriepoeier 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 250 ml water Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak 800 ...
Read moreWors en Rys Skottel
‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasperde Kaas Metode: Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer oondskottel goed met margarien. Versprei rys ...
Read moreNiertjie-en-boerewors Potjie
halwe kop olie 30 ml botter 3 uie rof gekap 2 kop gekapte “mushrooms” 10 lamsniertjies gehalveer , mooi skoongemaak 3 varkworsies middeldeur gesny 800g boerewors in stukke opgesny 50 ml koekmeelblom sout en swartpeper na smaak 15 ml tamatiepuree 150 ml hoenderaftreksel 50 ml wit wyn 50 ml ...
Read moreTuisgemaakte Worsrolletjies
Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) 25ml asyn 10ml koljander knypie kaneel Deeg: 4 x 250ml koekmeelblom 500g botter 1 eiergeel 5ml sout 12.5ml suurlemoensap 250ml water Vulsel: Braai al die vulsel bestanddele saam totdat die vleis ...
Read more