Tag: Boerewors
Babbelaas Souttert
Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...
Read moreOuma se Boerewors bredie met mieliepap
trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout na smaak Braai die ui in die olie tot sag, voeg die knoffel en kerriepoeier ...
Read moreBoereworsbolletjie Kebab
Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...
Read moreTamatie en Boerewors Bredie
. Winters wenner !! 1 kg Goeie Boerewors – happie grootte gesny 1 blik tamatiestukke 2 eetlepels “tomato paste” 2 groot uie – opgekap 1 soet groenrissie – opgekap 1 tl knoffelsout 1 tl gedroogde tiemie Growwe gemaalde swartpeper Bietjie olie So gemaak: In lekker swaarboompan, verhit olie, en bruin ...
Read moreWorsrolpasteie
Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses. Rol die deeg oop op ’n ...
Read moreBoereworspasteitjies:
Jy het nodig: 1 rol (400 g) reg-om-te-gebruik-skilferkorsdeeg 45 ml heelkorrelmosterd 4 stukke boerewors van 15 cm elk 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 210 °C. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak. Sny in vier ewe groot reghoeke. Smeer elke stuk deeg met ’n lagie ...
Read morePap en wors
Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ‘n ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ‘n sirkel en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin Verwyder van ...
Read moreBoerrie~Omelet
Omelet: (per persoon) 3 eiers, geklits bietjie melk sout & peper vulsel: Boerewors – in happie grootte gesny (so groot stuk soos jy verkies ~ hang af hoe honger jy is vanmore…:) bietjie mozzarella kaas – gerasper bietjie cheddar kaas – gerasper sout en vars swart gemaalde peper 2 dik ...
Read moreVrydagaand Boereworspaella
Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie – repe gesny 1 groen soetrissie – repe gesny 1 geel soetrissie – repe gesny 6 knoffelhuisies gekneus ...
Read more