Loader

Tag: beskuitjies

Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter – yskoud1 kop gerasperde cheddar kaas1½ kop fyn klam gekefde biltong½tl rooipeper (cayene peper)½tl Vars gemaalde swart peperbietjie melk Voorverhit oond 180C In ‘n lekker groot ...

Read more

Trish se Dubbel Pepermint Crisp Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  500 ml room 1 blikkie karamel 2 pepermint crisp sjokolades 2 pakkies pepermint sjokolade gegeurde tenniskoekies Klits 500ml room tot begin styf raak. Vou n blikkie karamel in die room. Rasper een peppermint crisp en sit in mengsel. Pak tennis beskuitjies in bak en sit laag van mengsel op. ...

Read more

Kondensmelk Koekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

My skoonma se gunsteling bederf, maak hom sommer dubbel aan, Dit is hemelse koekies 700 g koekmeel 450 g botter 4 tl bakpoeier 1 blik kondensmelk 1 tl suurlemoengeursel 1 kop strooisuiker knypie sout. Voorverhit jou oond 190 C Room jou botter en suiker tot romerig, voeg blikkie kondensmelk by ...

Read more

Daleen se Klapperkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lekker vir die koekblik kinders smul hieraan 3 kop koekmeelblom. 300 ml witsuiker. 1 kop klapper. knypie sout. 1 kop botter 1 tl koeksoda. 1 tl appelkooskonfyt. Voorverhit die oond tot 180 C. Sif droë bestanddele saam. Vryf die botter met vingerpunte in. Meng die koeksoda en appelkooskonfyt saam en ...

Read more

Onweerstaanbare koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Ryk sjokoladekoekies met stukkies sjokolade, bar one karamel binne-in. Lekkerder kry jy nie! 375 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout 375 ml hawermout, effens fyner gekap 180 ml sagte botter 180 ml strooisuiker 125 ml bruinsuiker 60 ml kakao 2 eiers 5 ml vanieljegeursel 160 g (3 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!