Loader

Tag: Beesstert

Vinnige Gestoofde Beesstert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 Beesstert van sowat 1,5kg4 Kruienaeltjies4 Peperkorrels1 Lourierblaar250ml tot 500m kookwater of vleisaftrekselSout en peper1 Klein ui1 geelwortelHalwe raap15ml Botter22,5ml Koelmeellom Sny die stert in litte en was deeglik.Sit die vleis in ´n swaar kastrol en voeg die speserye en kookwater by.Stowe 3 tot 4 ure lank, vul vloeistof aan ...

Read more

Beesstertbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

DAAGLIKSE BROODJIE ~ Beesstertbroodjie 1 Pak (500g) Bruismeel 1 Pakkie Beesstertsoppoeier 1 eier 1 Houer (500ml) Karringmelk 125ml Gerasperde Kaas Knypie Rooipeper Metode: Voorverhit Oond Tot 180°C. Smeer Broodpan Meng Bruismeel, Eier, Soppoeier En Karringmelk goed saam. Skep deeg in pan , maak gelyk. Strooi kaas en rooi peper oor ...

Read more

Bone en Beestert Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste bone sop ooit !!! Jy gaan nodig he: 1 pak gespikkeide suikerbone Vroegmore gooi bone in water , week dit tot laatmiddag Spoel bone goed af, gooi in groot kastrol , bedek met water, bring tot kookpunt, kook tot bone sag is, voeg gereeld nog kookwater by. Die ...

Read more

Smul Beesstert in Sous

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

1 tot 1,5kg beesstert 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 piesang, in skywe gesny 2 lourierblare 60ml bruin asyn 20ml tamatiesous 20ml blatjang 20ml heuning 7ml matige kerriepoeier 7ml sout peper na smaak Was vleis en plaas saam met uie, piesang en lourierblare in ‘n drukkastrol. Meng res van ...

Read more

Sjerrie en Beesstert Bredie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele:   90ml koekmeelblom 5 ml sout 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet of olie 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 groot uie, in ringe gesny 4 aartaappels, opgesny 2 vleisaftreksel-blokkies 15 ml kerriepoeier 15 mal paprika 2 tl bisto ...

Read more

Maklike Beesstert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

± 1.3kg Beesstert (In skywe gesny) 2 Blikkies Tamatie en Uie smoor 6 Heelkorrels swart peper Sout na smaak 1 teelepel suiker Voeg beesstert in klei oondbak (Verkieslik die tipe wat voor gebruik in water geweek word). Sout na smaak, gooi suiker en swart peper korrels oor, en gooi laaste ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!