Tag: basiliekruid.marineer
Rooiwynmarinade met basiliekruid
250 ml rooiwyn 45 ml asyn 45 ml olyfolie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 15 ml vars, gekapte basiliekruid of 5 ml gedroogde basiliekruid Meng al die bestanddele saam en verhit dit tot kookpunt. Haal dit van die hitte af, bedek dit en laat dit 1 uur lank staan voor gebruik.
Read more