Tag: balletjies
Dadel Balletjies
Dadel Balletjies met n twist (soet suur) 250g botter, 500g gekapte dadels, 125ml suiker, 1 eier, 2 pakkies lemon cream koekies. Smelt botter, gooi dadels by, Klits eier en suiker saam, voeg by dadel mengsel roer lekker deur, Maak koekies leker fyn en voeg by en meng goed. Laat bietjie ...
Read moreSjokolade Klapper Rotse
Lekker bederf vir die soettand: halwe kop witsuiker * halwe kop volroom melk * 125g botter * 1 koppie kakao * *Voeg alles bymekaar in lekker groterige kastrol, bring tot kookpunt, en prut vir 5 min terwyl jy aanhou roer, maak seker suiker is mooi opgelos Haal van plaat af, ...
Read moreDadel & Rice Crispies Balle
1 lb (500gr) Dadels 2 kop Suiker 6 kop Rice Crispies 2 eetlepels gesmelte Botter 4 Eiers geklits Klapper Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute. Roer goed geklitste eiers by. Kook weer. Voer rice crispies by. Rol balletjies en rol dan in die klapper.
Read moreSjokolade Balletjies
250 ml versiersuiker 200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies 125 g fyn appelkooskonfyt 100 ml kakao 125 g margarien 5 ml vanilla Sif die versiersuiker en kakao saam. Voeg die res van die bestanddele saam. Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper / versiersuiker of kakao Plaas ...
Read more