Tag: amarula
Amarula Appeltert
Ma se spesiale appeltert ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...
Read moreKaramel Amarula Sjokoladekoek
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...
Read moreDriehoek Amarula Yskastert
……’n spesiale bederf. 200g x sagte botter 5 x el strooisuiker 2 x koppies gladde roomkaas 2 x eiers 18 x tenniskoekies halwe boksie rooi en halwe boksie groen glans kersies (stukkies gekap) 150 x ml Amarula likeur 200g x donkersjokolade 2 x Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits ...
Read moreKorslose Amarula Melktert
Gee die geliefkoosde bederf so bietjie skop ~ hemels !! Jy het nodig: 2 kop volroom melk 1 kop Amarula 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier 1 kop witsuiker 4 eiers geskei 4 el botter – gesmelt knypie sout fyn pypkaneel So gemaak: Voorverhit oond na 180°C Klits saam gesmelte botter, ...
Read moreKoffie en Amarula Poeding ..
…. absoluut heerlik ! 20 ml koffiepoeier 125 ml kookwater 300 g malvalekkers 1 blik (410 g) ingedampte melk 60 ml Amarula-room 125 ml gekapte neute Los die koffie in die water op. Giet in groterige kastrol en plaas die malvas daarin. Laat eenkant tot die lekkers feitlik heeltemal gesmelt ...
Read moreAmarula Likeur
Amarula Likeur 1 blik kondensmelk 1 koppie volroom melk (long Life) 1 koppie room 1 koppie brandewyn 2 t vanilla essens pepermint essens ( ek gebruik 20 ml jul kan meer gebruik) Gooi kondensmelk, volroom melk by mekaar. Klop die room tot amper styf voeg dit by die kondensmelkmengsel en ...
Read moreMalva Poeding met Amarulasous
Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ‘n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ...
Read more