Loader

Tag: Afrikaans

Gegeurde broodkrummels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik ...

Read more

Vinger aflek lekker “spare rib”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...

Read more

Malvalekker Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Malvalekker lagies yskastert  in ‘n  glas Jy het nodig: 1 pakkie Tennis beskuitjies, fyn gekrummel 4 el botter, gesmelt 20 malvalekkers, fyn gesnipper handvol rooi glanskersies, klein gekap 100ml suurlemoensap 250ml plain, (gewone geurlose) Griekse jogurt 1 blik kondensmelk (yskoud) 2 koppies room (yskoud) Nou so gemaak: Meng die helfte ...

Read more

Gebakte Piesang Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

2 kop koekmeel halwe koppie strooisuiker 4 baie ryp piesangs, fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda halwe koppie appelkooskonfyt 1 kop volroommelk 3 el botter, gesmelt 1 groot eier, geklits 1 tl vanielje geursel knippie sout Stroop: 1 kop bruinsuiker 4 el stroop 1 blik idealmelk halwe koppie ...

Read more

Idealmelk Tertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Bestanddele 1 ½ koppies koekmeel mespunt sout ½ koppie suiker, plus 1 eetlepel ekstra 200g ongesoute botter, kamertemperatuur 2 eetlepels koue water 1 koppie warm water 3 x-tra groot eiers, by kamertemperatuur 1/2 koppie Ideal ingedampte melk, by kamertemperatuur 1 teelepel vanielje kaneelsuiker *Klein vleis pasteitjie foelie pannetjies of jou ...

Read more

Tamatie-Ham-Kaas Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Tamatie-Ham-Kaas Omelet – deur: chefsharkie 2 – 3 eiers – p/persson sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui 2 medium “plum” tamaties, fyn gekap Blokkies ham Gerasperde kaas ‘n kwart koppie krummel Feta kaas met knoffel en kruie Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit ...

Read more

Vrydagaand Boereworspaella

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie – repe gesny 1 groen soetrissie – repe gesny 1 geel soetrissie – repe gesny 6 knoffelhuisies gekneus ...

Read more

Biltongpot

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Met die (hopelik) oorvloed van biltong , is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkies by die supermark kry of ‘n maat afpers! Bestanddele: 500g gesnyde biltong 500g pasta (enige vorm, maar spaghetti pas nie so lekker nie) 250g botter (of margarien as jou gewete ...

Read more

Tabbouleh

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 koppie bulgar wheat 2 medium tamaties, grof gekap 2 groenuie, fyn gesny 2 x 250 ml vars pietersielie 250 ml vars ment 80 ml vars suurlemoensap 75 ml olyfolie sout na smaak Gooi die bulgar wheat in n bak en bedek dit met water. Week vir 1 uur teen ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!