Loader

Tag: aartappel

Heerlike Aartappelsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1 Kg Aartappels 2 Lt Water 3 Groot Uie Kook tot sag en maak fyn in water. Voeg die volgende by: 1 Pak Spek gesnipper en bros gebraai 1-2 Kop vars room 1 Eet Pietersielie Sout na smaak Kook alles saam vir 1/2 uut tot 1 uur op baie lae ...

Read more

Warm Aartappel – Spek Slaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

6 aartappels – sag gekook, nog lou warm, afgeskil en klein blokkies gesny halwe pakkie spek lekker bros gebraai en in stukke gesnipper halwe koppie cheddar kaas – in klein blokkies gesny 3 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gemaak sout en gemaalde swartpeper na smaak koppie slaaisous van jou keuse ...

Read more

Romerige aartappel en avo slaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g aartappels – met skil aan en amper sag gekook in soutwater 1 bottel slaaisous van jou keuse 1 lekker sag en ryp avo sap en bietjie gerasperde skil van een medium suurlemoen gemaalde swart peper na smaak 3 knoffelhuisie platgedruk 1 tl witsuiker 100 ml room bossie grasuie – ...

Read more

Bros aartappelskilslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

So ietsie anders vir slaai 8 aartappels se skille 15ml olie 200g gekapte spekvleis blaarslaai 100ml gekapte haselneute 60g fetakaas, in blokkies gesny 2 rooi, ongeskilde appels, in blokkies Skrop aartappels onder koue, lopende water. Druk droog. Skil aartappels in eweredige repe en braai in verhitte olie tot goudbruin en ...

Read more

Aartappel en Wynroom Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 8 middelslag aartappels 10ml olie 125g spekvleis, swoerd verwyder en gesnipper 3 middelslag uie, fyngekap 5ml sout varsgemaalde swartpeper na smaak 200ml droë wit wyn 250ml room gekapte pietersielie So gemaak: Skil en sny aartappels in dun skywe. Plaas aartappelskywe in ‘n groot kastrol, bedek met water en laat ...

Read more

Aartappelsuurdeeg

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Aartappelsuurdeeg – Rika Coetzee Bosch -via-facebook 2 medium aartappels 500 ml gekookte water 3 ml aktiewe droë gis of 5 g persgis 125 ml lou water 25 ml suiker 10 ml sout fles met deksel Was, skil en rasper die aartappels, gooi kookwater oor en laat afkoel. Week die gis ...

Read more

Partytjie Aartappelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml Slaaisous van keuse 125 ml suur room 10 ml sout 2,5 ml dille klein bietjie pepper 6 x 150 ml gekookte aartappels in blokkies gesny 1 komkommer (geskraap) en in repe gesny – moet nie komkommer skil 250 ml gerasperde wortels 15 ml fyn gesnyde (chives) Metode Meng ...

Read more

Aartappel soufflé

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!