Recipe Skill Level: Maklik
Chilli con Carne
450 g maalvleis 375 ml water 10 ml chilli poeier 1 ui, gekap 2 seldery stingels, gekap 1 groen soetrissie, gekap 1 blikkie chilli boontjies 1 blikkie tamaties, gekerf gerasperde cheddar kaas gekapte groen ui Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. ...
Read moreTuna en Aspersie slaai
325 ml water 16 aspersies, in stukkies gesny 2 tuna filette 2 ml sout 2 ml peper 125 ml gekapte komkommer 175 ml gekapte tamatie 45 ml rooiwyn asyn Kry die braai reg. Kook water in ‘n pan en voeg die aspersies by. Verminder die hitte en prut die aspersies ...
Read moreBoontjie en mielie slaai
2 x 250 ml mielie pitte 250 ml swart boontjies, afgespoel 2 Jalapeno rissies, fyn gesny n halwe avocado, in blokkies gesny n halwe groen soetrissie, fyn gekap n halwe rooi soetrissie, fyn gekap 30 ml rooi uie, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyn gekap 45 ml wit asyn 75 ml ...
Read morePlaatkoekies
500 ml meel 2 ml sout 2 eiers 250 ml melk 125 ml water 30 ml olie 45 ml stroop 20 ml bakpoeier Meng al die bestanddele saam en bak die koekies in ‘n pan.
Read moreHoender Kasserol
500 gr medium aartappels, in kwarte gesny 500 gr hoender borsies, in repe of blokkies gesny 1 sakkie broccoli 1 blikkie hoenderroomsop 250 gr gekookte ham, in blokkies gesny 250 ml gerasperde kaas 125 ml koppie melk 30 ml gekapte pietersielie 1 knoffelhuisie, fyn gekap Voorverhit oond tot 180 grade. ...
Read moreGeroosterde Roosmaryn en Tamatie Hoender
4 medium uie, in kwarte gesny 50 ml botter 30 ml vars roosmaryn, fyn gekerf 15 ml tamatie puree 1 groot hoender 60 ml olyfolie sout en peper na smaak 4 groot aartappels, gehalveer 450 g kersie tamaties (1 blikkie) 5 ml suiker n paar vars takkies roosmaryn Sit die ...
Read moreGeurige Hoenderboudjies
6 hoenderboudjies 250 g sampioene 40 ml olie 15 ml worcestershire sous 15 ml asyn 15 ml gekapte ui 15 ml mosterd sout en varsgemaalde peper 1 pakkie Maggi Tamatiesop 400 ml water Meng al die bestanddele behalwe die hoenderboudjies en die sampioene saam. Braai die hoender in ‘n braaipan ...
Read moreKluitjies (Dumplings)
250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droĂ« bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...
Read moreChef Sharkie se poeding
250 ml suiker 125 ml botter of margarien 1 eier 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda knippie sout 410 g vrugtekelkie (1 blik) 25 ml brandewyn Smeer ‘n oondbak met ‘n inhoudsmaat van 2 liter met margarien. Room die suiker, botter of margarien en eier. Sif die koekmeelblom, koeksoda en ...
Read more