Loader

Vlakvark Boudjie

2011-07-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Gestopte Gemsbokfilet

  • Springboksosaties

  • Vlakvarkbredie

1 vlakvarkboudjie .
12.5ml Knoffel-en-kruie-geurmidde
5 ml fyn naeltjies .
2 ml groente-aftrekselpoeier
2 ml gegeurde seesout
5 ml fyn gemmer
swartpeper
2 pakkies (250 g elk) streepspek
Meng al die smaakmiddels. Rol spekrepies in geurmiddels laat le bo oor boudjie.

MARINADE
200 ml appelsap. Nartjieskil
100 ml Coke .marmelade

Plaas die boud in die appelsap en marineer 24 uur lank in die yskas. Draai gereeld om. Druk nou eers die stukkies nartjieskil in spekgaatjies in die boud. Plaas boud en appelsap in ‘n swaarboomkastrol en voeg Coke by. Sit deksel op en bak sowat 4 uur stadig by 160C tot sag en gaar, afhangende van die grootte van die boud. Bedruip nou en dan met marinade tot mooi bruin. Smeer marmelade oor en sit terug in oond sonder die deksel. Verhoog die temperatuur tot 200 grade C en bak die laaste 20 – 30 minute

sonder deksel om die boud mooi te verbruin.

  .

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!