Van der Hum Likeur
2007-05-24Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
979Related Recipes:
5 kruienaeltjies
1 stukkie heel kaneel
0,6 ml gerasperde neutmuskaat
30 ml fyn, gedroogde nartjieskil
500 ml brandewyn
250 ml suikerstroop
45 ml rum
Voeg die speserye en skil by die brandewyn en laat dit n maand lank staan. Syg dit dan deur n klam doek. Kook die stroop soos beskryf vir pepermentlikeur. Meng die brandewyn met die stroop en die rum.