UIESOPBROODJIE….
2006-09-26- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3 / 5)
2 People rated this recipe
1,678Related Recipes:
UIESOPBROODJIE (nie nodig om te laat rys nie) – ***JPetro***
500 gram “self raising flour”
500 ml karringmelk
1 pakkie wit uie sop
1 koppie gerasperde kaas
Meng alles saam, sit in pannetjie en bak in oond vir 1 uur by 180º.