Tuigemaakte kondensmelk

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.2 / 5)

3.2 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

2,303
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

1.25 liter melk
2ml koeksoda
500g suiker
3ml sout
Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is.

Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook.

Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120C.

Skroef daarna dadelik toe.

Foto: Amanda Visagie via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!