Tropiese Vark Kebabs
2014-02-15- Course: Braaigeregte, Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4.5 / 5)
2 People rated this recipe
1,461Related Recipes:
heerlik !!
varkboud in blokkies gesny *
250g droë appelkose of perskes*
blik pynappelstukkies *
greenpepper in stukke
redpepper in stukke
marinade:
kop lemoene se sap
kopl vrugte blatjang
15ml heel korrelmosterd
100ml heuning
15ml droë roosmaryn
sout en varsgemaalde swartpeper *
Ryg die varkblokkies afwisselend met die droë appelkose en pynappelstukkies , en afwisselend met groen en rooi rissies op die sosatiestokkies. Plaas in plat, vlak bak.
Meng die res van die bestanddele,
Giet mooi eweredig die marinade oor die sosaties
Laat staan min 5 uur in yskas
Braai oor matige kole gaar en bedruip gereeld met orige marinade, sou en peper na smaak