Sweetcorn Muffins

2007-07-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

1,449
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

1 blikkie sweetcorn, gedreineer
30 ml gesmelte botter
4 eiers, geklits
62 ml water
190 ml melk
1 pakkie heuning en mosterd poeier
450 g bruismeel
1 grasui
sout en peper na smaak

Verhit oond tot 180’C. Meng al die bestanddele saam. Moenie te veel klits nie. Skep in die pan en bak dit 25 minute lank tot goud bruin.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!