Steak met macaroni

2007-04-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,004
Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

“Stewing steak”
sout,peper en speserye.
bietjie koekmeelblom
500 ml water
400 – 450 ml All Gold tamatiesous
200 ml Worcestersous
200 ml witasyn
30 ml suiker
hele pak macaroni
1 fyn gesnyde ui
500ml Cheddarkaas
Voorverhit oond tot 180C. Geur vleis met speserye. Rol dit in meelblom tot heeltemal bedek. Plaas langs mekaar in kasserol. Meng water, tamatiesous, worcestersous en asyn saam.Gooi oor vleis, strooi 2 eetlepels suiker oor. Sit deksel op en bak vir 60 minute in oond.Kook macoroni en ui tot gaar. Dreineer en skep na 60 minute op gaar vleis. Strooi al die kaas oor en sit oond op 260C tot kaas heerlik gesmelt is. Geniet dit…

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!