Soetkoekies

2013-09-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 26
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

26 People rated this recipe

22,674
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

Ma se soetkoekies

Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit…..

Wat het jy nodig:

6 kop koekmeel
1 tl koeksoda
2 tl fyn gemmer
1 tl fyn pypkaneel
½ tl neutmuskaat
1 tl fyn naeltjies
1 tl kremetart
2 kop botter (1k botter en 1k varkvet as jy het)
4 groot eiers
2 kop witsuiker
knypie sout

nou so gemaak:

Voorverhitte oond 200º C

Klop botter en suiker saam tot glad.
Voeg eiers een, een by en meng goed.
Sif meel, kremetart, koeksoda, speserye en sout in saam
Meng goed by bottermengsel in.
Rus deeg oornag.
Rol dun uit en druk vormpies uit sit op gesmeetde bakplat
Bak vir so 10 minute – tot goudbruin- pasop vir brand .

*Sanet Viljoen – via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Comment (1)

  1. posted by Cat van Rooyen on January 5, 2016

    Thank you for this wonderful recipe! Dit vat my terug na my kinder dae met die eerste byt! It has a delicious lingering sugary taste. I highly recommend this recipe. (Sanet – just a question: moet die deeg oornag in die yskas bly of nie?)

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!